ANEX CDW

Activists Networking against the Exploitation of Child Domestic Workers

Home | Programmes | Children and Families Program | Meisie Jy is nog Jonk

Facebook & Twitter

  • Facebook Page: 226037884093563
  • Twitter: _Anex_

Newsletter Subscription

Who's Online

We have 188 guests online
Meisie Jy is nog Jonk
Jy weet jy vat groot kanse
Om by mense te gaan werk.
Nogals mense soos slamse
Meisie, wees maar sterk.

Daar werk jy net vir n selfoon
Dan bly jy nog daar aleen
Daar is geen vriende om jou te ondersteun
Agter in die jaarrt waar jy meisie selfwoon
Jy word vasgehou as gyselaar
Jy MOET werk, so sê die eienaar
Kom terug meisie jy moet spaar
Jy was vet, nou is jy maer

Meisie die stad het n harde lewe
Dan wil jy jou kind los by Ouma van sewentig
Kom terug na jou ma
Waar jy weet sys al help as jy kla.

“Meisie, jy is nog jonk!”